Webblad

Die webblad www.sariemarais.com het op 19 Julie 2004 die lig gesien.

Ons gesels Forum begin op 12 Julie 2004

Radio Sarie kan op 23 Desember 2004 die eerste keer gehoor word. Die lewendige uitsendings het 28 Desember 2004 begin.

Eerste lied vir SM geskryf op 26 Februarie 2005.

Op 19 Maart 2005 het ons die mylpaal bereik om die grootste en besigste expat gesels forum te wees.

Op 10 Augustes 2006 bereik ons die 350 000 ste pos op die forums en het 400 gerigestreerde lede.

Gedurende 2007 het die forum te groot geword om alleen te hanteer en het ek besluit om die forum bestuur aan iemand anders te oorhandig, Dit het ongelukkig nie die resultaat gehad wat ek verwag het nie en die forum is gestaak. 

Liedjies geskryf oor hierdie webblad.

Ons het aan die forum lede in die buiteland gevra om ‘n lied te skryf oor hoe dit is waar hulle nou woon.

Likkewaan – Pos man pos (‘n Lied oor die gesels forum.
Likkewaan – Nog ‘n storm kom (Tydens “hurricane” seisoen in die VSA)