Geskiedenis

Op hierdie deel van die webblad kan ons lees van die webblad, radio en die persoon, Sarie Marais se geskiedenis.

Die Boere geskiedenis sluit in die aankoms in SA, Groot Trek, Anglo Boereoorlog, Konsentrsiekanpe, Boere Generaals en baie meer.

Ek het die geskiedenis deel gedoen soos wat ons geleer was. My voorouers was deel van die Groot trek (Generaal Piet Joubert) en my ouma was in ‘n Britse Konsentrsiekamp gebore. Ek baseer my feite dus ook op ons eie familie geskiedenis.