Boere

Hierdie afdeling vorm ‘n groot deel van die webblad. Volg die sub afdelings bo om verder te lees.

Alhoewel ek sover my kennis strek korrek is met my stellings / feite is daar wel ‘n moontlikheid dat ek verkeerd kan wees, indien so, of indien u iets het wat kan bydra tot die ontwikkeling van hierdie webblad kontak my asb.

Hierdie deel van die webblad gaan oor ons geskiedenis, ons soos in die Boere Volk. Dit beslaan slegs ‘n klein deel daarvan, maar ek hoop u vind dit van nut.