Tuis Tuis Blad
Kyk TV
Programme
Skakels
Kontak
 
Programme
 
  Hier is ons voorlopige program skedule. Ons is tans in die toets lopie en van die tye en programme kan verander.  
Maandag 7nm Musiek Skouspel 2004
Dinsdag 7 nm My Geskiedenis Die eerste episode van 'n reeks wat uit 16 episodes bestaan. Die reeks handel oor ons geskiedenis en begin met die aankoms van Jan van Riebeeck in die Kaap in 1652. Die reeks is deur myself vervaardig.
Woensdag 7nm Storie tyd. Trienkie wil juffrou word. Die eerste deel in hierdie reeks van kinder programme.
Donderdag 7nm Fliek tyd. Ons kyk hierdie week na 'n ou gunsteling. Leon Schuster ok Shucks it's Schuster
Vrydag 7nm Humor aand. Tolla, Jan Spies ens
Saterdag Sport Jolyt. Regstreekse rugby uistendings.
Sondag Kerk Diens. Ek is nog opsoek na beeld materiaal, indien u kan help kontak my asb.
 
Kyk TV Program Rooster Web Skakels Kontak Ons