Terug

LUISTER

Danie Botha - Wenners
Woorde en musiek - Danie Botha

 E                    A              E
Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef
                                            B7
Dan ken ek mos jou oŽ, dit was altyd daar gewees
 E                        A             B7          
Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees
     A         B7           E
Die vrede was altyd daar gewees

Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my
Blind het ons gekyk, die lewe gevrees
Soek jy ook 'n toekoms, wil jy ook daar wees

 E                 A         E      
Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
 B7                A           E
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
 E                 A         E
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
 B7                      A          B7      E
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees

Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet
Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet 
Dan sien ek in jou oŽ, die pad het ons gekies
Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus

Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees

Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my
Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my
Dan sien ek weer jou oŽ, die vensters van jou siel                 
Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieŽl

Wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees
Lewe jy met haat, lewe jy met vrees
Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees
Lewe jy vir 'n toekoms, lewe jy om daar te wees