Terug

Luister

Die Briels - Trein Na Pretoria
Woorde en musiek - Die Briels
	   C
Dit het gebeur op die trein na Pretoria

     F		        C
Die weer was bitterlik koud

		     F
In 'n hoekie sit 'n meisie
 
    C	        G	  C
Sy lyk vir my skaam en benoud
     F                       G     C
Die kondukteur die vra toe haar kaartjie
                  g              c
Sy SÍ sy het nie geld om een te koop
                         f
Maar ek moet gaan na Pretoria
     c           G        C
Al moet ek ook daarheen loop

My Moeder die lÍ daar op sterwe
en ek's haar enigste kind
en ek moet gaan na Pretoria
As ek haar ooit nog lewend wil vind