Terug

Luister

Anneli van Rooyen - Ek Glo
Musiek: C. Rikanek, B. Meinunger 
Woorde: Anneli van Rooyen


 G                       D
Sien hoe lig in ons kan skyn
 D                      G
Kyk, al is ons menslik-klein
                        G
Hier kan ons aan drome raak,
                        D
Van mens-wees ng iets maak

    G                     D
Ek weet ons is vir wen bedoel
 D                  G
Ook as lewe donker voel
 C                  G
Deur die o van 'n kind
                     D
Kan ons nog wonders vind
 D                 G
Ons aan die hemel bind

    G                        C
Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo
 D                                 G   D7
Reik uit na jou liefde en hou aan glo
    G                         C
Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit
 D                     G
Reik na jou liefde en ewigheid

Ek gee die beste wat ek kan
Ken my gees wat op sal staan
Selfs wanneer ek val en gly
Is daar nog altyd jy
Jou hand wat veilig lei

Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo
Reik uit na jou liefde en hou aan glo
Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit
Reik net na jou liefde en ewigheid
Ek glo in die lewe, gooi my hart na Bo
Reik uit na jou liefde en hou aan glo
Ek glo in die lewe, stuur my hart vooruit
reik na jou en ewigheid
reik na jou en ewigheid!