Terug

André Schwartz - Lief Vir Alles Hier

Woorde en musiek - André Schwartz


D
So baie mense slaap vannaand
			    A
Die lig die sterre prag geslaan
         
Hul weet nie dat wanneer die more kom
     G               D
Die pyn vir ons sal kwyn
D 
Die bome strak en swart vannaand
                                A
Die maanlig glimmend oor die stroom
Die stilte van die nag hou groot mistiek
     G           D     
Ek skuil vannag daarin

           D           G            D             
Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
				        A
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
                D          G             A       
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
                        D
En alle wesens wat bly hoop
           E           A            B
Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
                                B
Ja die vuur en die pyn en fantasie
           E          A               E
Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo
          B              E
Ja ek is lief vir alles hier

Die kind is klein en swak en koud
Wie sal hom weghou van die vuur
Net soos die aarde ons groot moeder is
Sal sy ons troos en voer

Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat bly hoop
Ja ek is lief vir alles hier

Luister